Hoërskool Parel Vallei High School
"Sapientia et Intellegentia"


Archive for May, 2011

Michelle Fischer – 0/16 Wes Kaap Skaak Span

Michelle Fischer, leerder van PV, was onlangs gekies vir die Wes-Kaap o/16-skaakspan. Sy was ook een van die top 10, o/14-meisies wat vir die SA Chess A-span gekies was.

Comments are off for this post

Annamart Laubscher – WP Duathlon

Annamart Laubscher het op 15 Mei 2011 aan die WP-Tweekamp kampioenskappe deelgeneem en as wenner uit die stryd getree. Sy is gekies om aan die SA-tweekamp kampeionskappe op 18 Junie in Kaapstad te gaan deelneem.

No comments