Hoërskool Parel Vallei High School
"Sapientia et Intellegentia"


Archive for June, 2011

Annamart Laubscher – SA Duathlon

Annamart Laubscher het die SA Duathlon kampioenskappe (Saterdag 18 Junie; Kaapstad stadion) in haar ouderdomsgroep (o’19; dames) gewen; daarvoor het sy ‘n goue medalje gekry. Sy het ook ‘n prysgeld van R1250 ontvang as algehele wenner van die 16-19 ouderdomsgroep. Die afstande was 5km hardloop/ 22km fietsry/ 2.5km hardloop.

No comments

Courtney Moore

Courtney Moore

Courtney Moore

Parel Vallei neem met groot hartseer afskeid van Courtney wat in haar finale skooljaar was. Ons diepste meegevoel gaan aan haar ouers, suster en grootouers.

Ons het net pragtige herninneringe aan Courtney. Ons sal altyd haar pragtige, vriendelike geaardheid, haar deelname aan alles wat positief was, haar humorsin, haar leierskap en haar omgee vir almal om haar onthou.

Die personeel, leerderraad en leerlinge van die Hoërskool Parel Vallei.

We also extend our sympathies to the Brigando family who lost their mother in this accident.

Comments are off for this post