Hoërskool Parel Vallei High School
"Sapientia et Intellegentia"


Archive for the 'In Memoriam' Category

Courtney Moore

Courtney Moore

Courtney Moore

Parel Vallei neem met groot hartseer afskeid van Courtney wat in haar finale skooljaar was. Ons diepste meegevoel gaan aan haar ouers, suster en grootouers.

Ons het net pragtige herninneringe aan Courtney. Ons sal altyd haar pragtige, vriendelike geaardheid, haar deelname aan alles wat positief was, haar humorsin, haar leierskap en haar omgee vir almal om haar onthou.

Die personeel, leerderraad en leerlinge van die Hoƫrskool Parel Vallei.

We also extend our sympathies to the Brigando family who lost their mother in this accident.

Comments are off for this post